Chris Karsten
eBook, ePUB

Die respektabele meneer Hartslief (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Wanneer 'n nagklubbaas die katelknaap van sy minnares laat vermoor deur 'n eksentrieke huurmoordenaar, loop hy hom vas in die vermoorde se familie, die Hartslief-clan van Brixton. Elie Hartslief is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis, die spiere; en die verfynde Moks met sy helderkleurige mohican en daggakoekies die bek. Elie is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand, maar sy broer se moord noodsaak dat die Hartsliefs laer trek. Maar hulle teenstanders is die berugte Bogdan Petrescu en sy huurmoorde...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.