6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Die afgelope tyd voel dit vir Adele asof 'n groot hand haar wêreld gevat en dit geskud het. Sedert die begin van die jaar vaar sy skielik vrot in kuns. By die huis voel dit asof dinge ook skielik verander. En dit alles begin die middag toe sy van die skool af kom en 'n leeu in hulle tuin ontdek ...

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.88MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die afgelope tyd voel dit vir Adele asof 'n groot hand haar wêreld gevat en dit geskud het. Sedert die begin van die jaar vaar sy skielik vrot in kuns. By die huis voel dit asof dinge ook skielik verander. En dit alles begin die middag toe sy van die skool af kom en 'n leeu in hulle tuin ontdek ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Annelie Ferreira het in Bellville en Durbanville grootgeword, maar deesdae pendel sy tussen die Kaap en Engeland. Sy het aan die Hoërskool Bellville gematrikuleer, en 'n BA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, asook 'n Nagraadse Diploma in Vertaalkunde. Sy is welbekend as die skrywer van 'n aantal gewilde tienerboeke. In 2012 wen sy die Sanlamprys vir Jeuglektuur vir haar eerste jeugboek, Tot siens, koning Arthur. Hierdie boek wen ook die M.E.R.-prys vir Jeuglektuur. In 2013 verskyn Dit vat guts, Maar Tintin in Tibet en 'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie. In 2014 wen sy weer die Sanlamprys vir Jeuglektuur vir Chuck Norris kan deel deur nul.