4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
  • Format: PDF

Billy se draaktatoe sal skewe kyke lok op die Karoodorpie waarheen sy gesin verhuis. Dis moeilik om in te pas as jou pa die nuwe polisiekolonel is en jou ma haar pille saam met wyn sluk. Voordat Billy vir Sue ontmoet, wat hom laat droom in 'n aweregse wêreld, bied die gangster Ou Joe se bordeel 'n vreemde troos vir trokdrywers én nuuskierige seuns. Ou Joe beplan om iets hier na te laat voordat hy sy nale geveg met die groeiende kanker in sy maag het. Ná 'n bloedige nag is Ou Joe se plek in die kolonel se visier en moet Billy stelling inneem terwyl goed en kwaad nog kant kies. In die styl van…mehr

Produktbeschreibung
Billy se draaktatoe sal skewe kyke lok op die Karoodorpie waarheen sy gesin verhuis. Dis moeilik om in te pas as jou pa die nuwe polisiekolonel is en jou ma haar pille saam met wyn sluk. Voordat Billy vir Sue ontmoet, wat hom laat droom in 'n aweregse wêreld, bied die gangster Ou Joe se bordeel 'n vreemde troos vir trokdrywers én nuuskierige seuns. Ou Joe beplan om iets hier na te laat voordat hy sy nale geveg met die groeiende kanker in sy maag het. Ná 'n bloedige nag is Ou Joe se plek in die kolonel se visier en moet Billy stelling inneem terwyl goed en kwaad nog kant kies. In die styl van 'n moderne western is Johan Vlok Louw se roman vol driftige jonges, motors en gewere. Die boek is 'n vuishou in die maag; die styl so evokatief soos die Karoo landskap waar die verhaal afspeel.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Johan Vlok Louw is die skrywer van die roman Eric the Brave en is in Kaapstad gebore. Ná nasionale diensplig het hy 'n ruk in die bankwese gewerk en daarna tyd ondergrond in die goudmyne deurgebring. Hy het Skone Kunste en Ontwerp studeer, en gewerk as 'n verkoopsman, bestuurder, konsessie-eienaar, direkteur en voorsitter. Hy woon in Gordonsbaai.