5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
  • Format: ePub

Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin 'n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in 'n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is wat hy voorgee nie. Dan is daar nog die vreemde meisie en die vriendelike seun - waar pas hulle in al die raaisels in? En Miss Sharp en Mrs Burton van die hotel? Wat Ken uiteindelik uitvind, sou hy nooit in sy wildste drome kon glo nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.42MB
Produktbeschreibung
Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin 'n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in 'n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is wat hy voorgee nie. Dan is daar nog die vreemde meisie en die vriendelike seun - waar pas hulle in al die raaisels in? En Miss Sharp en Mrs Burton van die hotel? Wat Ken uiteindelik uitvind, sou hy nooit in sy wildste drome kon glo nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
François Bloemhof is die skrywer van meer as 50 boeke waarvoor hy al verskeie pryse gewen het (De Kat-debuutprys, ATKV-Veertjies, die Sanlam-Prys vir Jeuglektuur en die FNB/Kagiso-jeugromanprys. Hy was ook al 'n finalis vir onder meer die Sanlam/Insig-, M-Net-, CAN- en ATKV-romanpryse). Hy is ook bekend vir sy verhoog- en radiowerk en skryf gereeld vir tydskrifte en koerante.