3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: PDF

Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur die weerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy 'n engel. 'n Blonde engel met 'n laptop onder haar arm. Wat hy nie kon sien nie, is dat Titania alles behalwe so onskuldig is as wat haar engelagtige voorkoms te kenne gee. Hy kon ook nie vermoed dat sy tydelik by sy ouerhuis gaan intrek nie. In dié tyd leer sy hom veel meer as net die lewensgevaarlike speletjie wat hulle met rekenaars en selfone speel. Die verdrinking van Josua van Ed en is 'n spanningsverhaal vir tieners wat ewe veel deur hulle ouers geniet sal word. Die karakters - tieners én grootmense…mehr

Produktbeschreibung
Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur die weerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy 'n engel. 'n Blonde engel met 'n laptop onder haar arm. Wat hy nie kon sien nie, is dat Titania alles behalwe so onskuldig is as wat haar engelagtige voorkoms te kenne gee. Hy kon ook nie vermoed dat sy tydelik by sy ouerhuis gaan intrek nie. In dié tyd leer sy hom veel meer as net die lewensgevaarlike speletjie wat hulle met rekenaars en selfone speel. Die verdrinking van Josua van Ed en is 'n spanningsverhaal vir tieners wat ewe veel deur hulle ouers geniet sal word. Die karakters - tieners én grootmense - is oortuigend en realisties uitgebeeld. En vir die eerste keer in die Afrikaanse jeugliteratuur gee 'n meisie die pas in 'n tienerverhouding aan ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Carina Diedericks-Hugo is gebore in Johannesburg en het groot geword in Pretoria en Kaapstad. Na matriek aan Herschel Girls' School in Kaapstad, studeer sy aan die Universiteit van Stellenbosch en behaal die grade BA (Internasionale Studies), Honneurs Afrikaans en Nederlands (cum laude) en MPhil (Joernalistiek). Sy is al benoem vir die Sanlamprys vir Jeuglektuur en die M.E.R.-prys. Sy het die ATKV-Kinderboekprys reeds vyf maal gewen.