Die Vernuftige Verkleurmannetjie (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
1,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
'n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf, wat oor die avonture van 'n tuinverkleurmannetjie handel. 'n Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief aan die storie deel te neem! Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, 'n ywerige kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers. Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar lees soos 'n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente van onverwagse gevaar, noue ontkomings, bro...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.