2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Vir kinders is die hele wereld 'n onweerstaanbare speelgrond wat smeek om pret te he. In die verblywende kindersboek, die wereld is my drom, is die pret dat Hudson dromme speel. Elke onderwerp wat jy kan opnoem kan Hudson in 'n drom verander en dit ongelooflik laat klink. Dit is baie mooi uitgebeeld met waterkleur, dit inspireer kinders om kreatief te wees met gewone voorwerpe om hul. Wag net en kyk wat doen hy met sy tuisgemaakte dromme! Dit mag dalk die konsert van die eeu wees of op eindig as 'n paar kloppende hoofpyne. Dit maak nie saak wat die uitkomste is nie, dit gaan pret wees.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.29MB
Produktbeschreibung
Vir kinders is die hele wereld 'n onweerstaanbare speelgrond wat smeek om pret te he. In die verblywende kindersboek, die wereld is my drom, is die pret dat Hudson dromme speel. Elke onderwerp wat jy kan opnoem kan Hudson in 'n drom verander en dit ongelooflik laat klink. Dit is baie mooi uitgebeeld met waterkleur, dit inspireer kinders om kreatief te wees met gewone voorwerpe om hul. Wag net en kyk wat doen hy met sy tuisgemaakte dromme! Dit mag dalk die konsert van die eeu wees of op eindig as 'n paar kloppende hoofpyne. Dit maak nie saak wat die uitkomste is nie, dit gaan pret wees.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Gebore in die beeldskone stad van Washigton, die skrywer Amber Richards was nog altyd omring met inspirasie. Sy skryf en ontwerp vir so lank as wat sy kan onthou, sy noem nogsteeds die Noord-Wes Pacific haar tuiste. Amber se boeke strek oor 'n veelsydige onderwerpe, maar al die boeke het een ding in gemeen. Haar liefde vir die natuur, kinders en familie is die basis van elke boek en haar passie is sigbaar op elke bladsy. Onlangs het sy waterkleur kunstenaar op haar katalogus van haar talente by gesit, sy het slegs nodig om deur haar venster na buite te kyk vir motivering. Wanneer Amber nie lewe in 'n nuwe boek of skildery blaas nie is sy in die teenwoordigheid van 'n liefdevolle familie. Sy is die trotse ma van twee kinders en geniet elke oomblik wat sy saam haar vyf kleinkinders spandeer.