3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Ná die trauma van 'n onstabiele verhouding bedank Laynie as onderwyseres en verkoop haar woonstel. Sy gebruik 'n deel van die opbrengs om 'n lang vakansie te neem op Klippiesbaai waar sy 'n krimi wil skryf. Met haar aankoms kruis haar paaie met haar buurman, Stefan Koeglenberg. Die stormagtige ontmoeting tussen Laynie en Stefan is nie die ideale afskop vir goeie buurmanskap nie en in Laynie se gedagtes is hy ná hierdie voorval "die willewragtig langsaan".'n Wapenstilstand en versigtige vriendskap ontwikkel tussen hulle, maar Stefan sukkel om die dood van sy vrou en hul seuntjie te verwerk en…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.9MB
Produktbeschreibung
Ná die trauma van 'n onstabiele verhouding bedank Laynie as onderwyseres en verkoop haar woonstel. Sy gebruik 'n deel van die opbrengs om 'n lang vakansie te neem op Klippiesbaai waar sy 'n krimi wil skryf. Met haar aankoms kruis haar paaie met haar buurman, Stefan Koeglenberg. Die stormagtige ontmoeting tussen Laynie en Stefan is nie die ideale afskop vir goeie buurmanskap nie en in Laynie se gedagtes is hy ná hierdie voorval "die willewragtig langsaan".'n Wapenstilstand en versigtige vriendskap ontwikkel tussen hulle, maar Stefan sukkel om die dood van sy vrou en hul seuntjie te verwerk en sluit sy hart vir 'n kans op nuwe geluk. Die liefde loop egter sy eie pad en het die vermoë om selfs die diepste seer te genees.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Bets het begin skryf omdat sy in die liefde glo en wou bewys sy kon die storie wat binne broei op papier kry. Deesdae skryf sy omdat sy nie anders kan nie, want dis bevredigend om karakters te skep, navorsing te doen en gelukkige eindes te bewerkstellig. Sy en haar man is sedert 2018 dolgelukkig in die Suidkaap waar sy voltyds kan skryf omdat inspirasie volop is. Die natuur, 'n man wat haar verstaan en ondersteun, twee getroude kinders en vyf kleinkinders, werk saam om die stories te laat vloei.