10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Die windvanger was Breytenbach se eerste bundel nuwe verse sedert die publikasie van sy Papierblom in 1998 (dit was onder die naam Jan Afrika), wat in 1999 met die Hertzogprys bekroon is. Hier vind die leser weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en méér, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord, soos in die gedig "New York, 12 September 2001": 'sal enige gedig eendag iewers ooit genoeg gewig mag hê /om 'n handskrif te laat wat praat van val en vergeet ...' En teen die einde van die bundel: 'En wat sal ek sê het ek geleer, behalwe om met woorde /te…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 4MB
Produktbeschreibung
Die windvanger was Breytenbach se eerste bundel nuwe verse sedert die publikasie van sy Papierblom in 1998 (dit was onder die naam Jan Afrika), wat in 1999 met die Hertzogprys bekroon is. Hier vind die leser weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en méér, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord, soos in die gedig "New York, 12 September 2001": 'sal enige gedig eendag iewers ooit genoeg gewig mag hê /om 'n handskrif te laat wat praat van val en vergeet ...' En teen die einde van die bundel: 'En wat sal ek sê het ek geleer, behalwe om met woorde /te speel tot aan die uur van my dood?'_x000D_

_x000D_

Die windvanger is in 2008 bekroon met die Hertzogprys, W.A. Hofmeyr-prys, die UJ-prys en die Protea-prys vir poësie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Breyten Breytenbach woon al dekades lank in Parys, Frankryk en is ook 'n bekende skilder. Sy poësie en prosa het in verskeie tale verskyn, maar sy werk is veral bekend in Suid-Afrika, Frankryk, Nederland, Engeland, Amerika. Hy het twee keer die Hertzogprys vir poësie ontvang - in 1999 en 2008. Die windvanger is bekroon met die Hertzogprys, WA Hofmeyr-prys, UJ-prys en Protea Poësieprys.