Rita Kruger
eBook, ePUB

Die Woud (Theronburg Trilogie) (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
4,49 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
Ek is Doris Ellison.Op die vlug van 'n aaklige verlede. Ek hardloop al vir jare, maar nou is ek moeg. Ek wil huis toe gaan. Waar is huis as jy van jou verlede af weghardloop? Huis is waar die verlede my nie sal vind nie. Dit sal my ewige tuiste wees.Dit is een van die redes waarom ek in die klein dorpie Theronburg is. Die ander een is ingewikkelder.Maar hier is ek besig om die droom uit te leef. Nuwe werk. Nuwe dorp. Nuwe vriende. Nuwe lewe.Ek kry 'n oulike blyplek. My droomhuis. 'n Hut in die bos. Mense waarsku my. Gerugte van hekse. Maar daardie verhale is tog net ou vrou stories, nie waar n...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.