7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

In die stormagtige jare voor en tydens die groot trek raak drie vroue se lewe vervleg in 'n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef. Katrien is 'n sensitiewe waterverfskilder. Sy en haar man, Stefaans, wou vir hulle 'n lewe op 'n plaas op die Oosgrens maak. Maar toe teëspoed hulle tref, word hulle deel van Hendrik Potgieter se trek na die binneland. Dina, 'n slavin, is Katrien se grootste vertroueling. Sy trek saam, haar liefde vir Stefaans 'n geheim wat sy ten alle koste moet bewaak. Thabisa is deur haar man verwerp. Ook sý is deel van Katrien se kring. Wanneer…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.97MB
Produktbeschreibung
In die stormagtige jare voor en tydens die groot trek raak drie vroue se lewe vervleg in 'n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef. Katrien is 'n sensitiewe waterverfskilder. Sy en haar man, Stefaans, wou vir hulle 'n lewe op 'n plaas op die Oosgrens maak. Maar toe teëspoed hulle tref, word hulle deel van Hendrik Potgieter se trek na die binneland. Dina, 'n slavin, is Katrien se grootste vertroueling. Sy trek saam, haar liefde vir Stefaans 'n geheim wat sy ten alle koste moet bewaak. Thabisa is deur haar man verwerp. Ook sý is deel van Katrien se kring. Wanneer Stefaans by Piet Retief se noodlottige afvaardiging na Dingaan aansluit, onthou sy opnuut die onreg wat sy voorganger, Shaka, haar familie aangedoen het. In die loop van die geskiedenis laat hierdie drie vroue diep spore.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Afgetree uit die onderwys, en werksaam as toergids en gastehuiseienaar, konsentreer Jeanette Stals op haar skryfwerk. Omdat sy graag misdaadfiksie lees, begin sy haar toespits op die spanningsgenre. Haar eerste boek in die reeks met Luna Joubert as hoofkarakter, Katoog, verskyn in 2016. Sedertdien skryf sy ook romanses en historiese fiksie en raak sodoende gewild onder 'n diverse verskeidenhed lesers.