Helene De Kock
eBook, ePUB

Dieper water (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Op die plaas Diepwater speel die verhaal van Rachel en Hektor Froneman hom af. Hulle is tegelyk minnaars en eggenote, vriende en bitter vyande. Van hul kindertyd af is hulle onskeidbaar. Maar Diepwater, geleë in die berge van die Oos-Vrystaat, is 'n plek van geskiedenis en trauma. Soos wat die veranderende tye, van voor die Tweede Wêreldoorlog tot anderkant apartheid deur die land golf, word Rachel en Hektor ten seerste daardeur geraak. Ook Rachel se Ouma Ragie en haar Nikolaas se liefde is op hierdie geliefde familieplaas deur 'n oorlog getoets. Rachel s'n weer deur die politieke gees van d...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.