8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om 'n aardbol uit - van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe. In 'n boomryke Kaapstadse woonbuurt koester 'n paar hul seuntjie terwyl hul skoonmaker se kind in volle aangesig van die land se ongeregtighede moet staan. In die yslandskap van Reykjavic sluk 'n vrou dol heuning saam met die man wat haar vir 'n ander verruil het en bring hulle 'n angswekkende aand saam met 'n gewelddadige Rus en sy metgesel deur. Terwyl twee minnaars in New England aan die wreedheid van hul gasheer uitgelewer word toe sy menslikheid…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.85MB
Produktbeschreibung
Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om 'n aardbol uit - van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe. In 'n boomryke Kaapstadse woonbuurt koester 'n paar hul seuntjie terwyl hul skoonmaker se kind in volle aangesig van die land se ongeregtighede moet staan. In die yslandskap van Reykjavic sluk 'n vrou dol heuning saam met die man wat haar vir 'n ander verruil het en bring hulle 'n angswekkende aand saam met 'n gewelddadige Rus en sy metgesel deur. Terwyl twee minnaars in New England aan die wreedheid van hul gasheer uitgelewer word toe sy menslikheid hom verlaat, ontferm 'n ma haar oor 'n straatkind op Park-stasie. Die verhaalsiklus wat die kroon span, vertel hoe 'n jong Namibiër en sy Japannese vriendin 'n tragedie in die berge en 'n nag in 'n beklemmende chateau met 'n poel vol gloeiende palings beleef. Ná die veelbekroonde Alfabet van die voëls, publiseer SJ Naudé 'n tweede bundel kortverhale wat ontstel, verras, en boweal bekoor.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
SJ Naudé is die skrywer van Alfabet van die voëls en Die derde spoel. Sy werk is in verskeie tale vertaal en met etlike letterkundige pryse beloon, onder meer die Eugène Marais-, die uj-, die kykNet-Rapport- en die Hertzogprys. Sy korter werk is in Granta en joernale in die vsa, Nederland en Italië gepubliseer. Hy het aan die Universiteit van Cambridge en Columbia Regskool studeer. Ná jare in New York en Londen, woon hy tans in Kaapstad.