
Donker Vlamme (eBook, ePUB)
Bloedgebonde Reeks Boek 6
Übersetzer: Kruger, Angela
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
Net soos die vampieroorlog toeneem in 'n volskaalse demoonoorlog, vind Zachary homself verantwoordelik vir 'n pragtige nekromanser wat verbind is met 'n donker oomblik in sy verlede. Hy het gesien hoe haar ma oor die dun lyn stap en reguit in die arms van 'n demoon val. Dit was sy taak om seker te maak dat Tiara nie dieselfde wellustige pad kies nie ... tensy dit met hom was. Nou, met die demone wat naderkom, was die laaste ding wat hy verwag het dat Tiara familie van hulle sou wees. Soos humeure styg en geheime bewaar word, word jaloesie 'n gevaarlike speletjie. Iemand moes haar gewaarsku het...
Net soos die vampieroorlog toeneem in 'n volskaalse demoonoorlog, vind Zachary homself verantwoordelik vir 'n pragtige nekromanser wat verbind is met 'n donker oomblik in sy verlede. Hy het gesien hoe haar ma oor die dun lyn stap en reguit in die arms van 'n demoon val. Dit was sy taak om seker te maak dat Tiara nie dieselfde wellustige pad kies nie ... tensy dit met hom was. Nou, met die demone wat naderkom, was die laaste ding wat hy verwag het dat Tiara familie van hulle sou wees. Soos humeure styg en geheime bewaar word, word jaloesie 'n gevaarlike speletjie. Iemand moes haar gewaarsku het dat wanneer jy met vuur speel jy verseker verbrand gaan word.
Eine Lieferung an Minderjährige ist nicht möglich
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.
Entdecke weitere interessante Produkte
Stöbere durch unsere vielfältigen Angebote