9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Alet en inspekteur Con Dorfling het mekaar op Karibib in Namibië ontmoet, waar Alet haar net tydelik sou bevind nadat haar huwelik lelik skeefgeloop het. Toe is sy daar weg. Wat Con so ontstel en verheug, is dat sy nou terug is. Maar dit val saam met ¿ moord, of vermoedelik ¿ moord. Want al wat op moord dui, is die lyk wat in ¿ vlak graf in die Von Bülow-woning se tuin ontdek word. Die lyk of wat daarvan oor is, lê al vyf en twintig jaar daar - ¿ doodloopsaak, of só het dit gelyk. Die Von Bülow-susters is egter oornag uit Karibib weg en Con sit met sy hande in sy hare. Nie net oor die lyk nie,…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.57MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Alet en inspekteur Con Dorfling het mekaar op Karibib in Namibië ontmoet, waar Alet haar net tydelik sou bevind nadat haar huwelik lelik skeefgeloop het. Toe is sy daar weg. Wat Con so ontstel en verheug, is dat sy nou terug is. Maar dit val saam met ¿ moord, of vermoedelik ¿ moord. Want al wat op moord dui, is die lyk wat in ¿ vlak graf in die Von Bülow-woning se tuin ontdek word. Die lyk of wat daarvan oor is, lê al vyf en twintig jaar daar - ¿ doodloopsaak, of só het dit gelyk. Die Von Bülow-susters is egter oornag uit Karibib weg en Con sit met sy hande in sy hare. Nie net oor die lyk nie, maar veral oor Alet. Wil sy hom hê en hy vir haar, of nie? Gaan sy nou ontslae raak van die man met wie sy nog net in naam getroud is of nie? Toe gaan Alet sowaar weer weg. Sal sy terugkom - wanneer alles verby is? Doodsake op Karibib is die tweede boek in Isa Konrad se Karibib-reeks. Dit volg op Moord op Karibib (2016).

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Isa Konrad het in Namibië grootgeword, maar woon tans in Switserland. Sy verdeel haar tyd tussen Solothurn, 'n barokstad op die Aare-rivier, en 'n huis in die Peniniese Alpe naby die grens van Italië. Plekke inspireer haar en mense fassineer haar. Sy skryf omdat sy nie die swaar las van 'n magdom ander talente op haar skouers dra nie. Sy het agt Romanzas geskryf en meer as vier spanningsromans, insluitend Die ondenkbare, Die soenoffer en Diva. Die soenoffer is 'n sielkundige riller en die storie van 'n negejarige reeksmoordenaar. Dit was LAPA Uitgewers se Lekkerlitboek van die jaar in 2012 en 'n finalis in die ATKV-Woordveertjieprys vir Spanningslektuur in dieselfde jaar.