5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Dit gaan nag raak in die Swartland ... Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is 'n aand, 'n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie. Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, 'n ryk sakeman, om in gietende reën sy motor se gebarste band om te ruil. Ackerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie - sy tyd daar begin meer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin 'n dodelike jong vrou se kop vol planne op 'n vreeslike einde kan…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.36MB
Produktbeschreibung
Dit gaan nag raak in die Swartland ... Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is 'n aand, 'n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie. Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, 'n ryk sakeman, om in gietende reën sy motor se gebarste band om te ruil. Ackerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie - sy tyd daar begin meer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin 'n dodelike jong vrou se kop vol planne op 'n vreeslike einde kan afstuur. Doodskoot is 'n boek vol versoeking, geheime, oëverblindery en konfrontasie deur 'n veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
François Bloemhof is die enigste Afrikaanse skrywer wat omvattend vir volwassenes, tieners en jong lesers skryf. Hy woon in Durbanville en is 'n vryskut-taalpraktisyn asook kopieskrywer, resensent en joernalis. Hy het onder meer die eerste Afrikaanse e-boek en strokiesprentreeks die lig laat sien. François skryf ook vir die silwerdoek, verhoog, radio en tydskrifte. Hy het al toekennings vir sy werk in verskeie genres ontvang, insluitende die De Kat-prys vir sy debuutroman Die Nag Het Net Een Oog.