8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

'n Trekboer se geskende lyk word in die Stilbos ontdek. Net toe Soois Bruwer dink hy is op die moordenaar se spoor, roep die Doodsroeper weer en sit hy met 'n tweede lyk op hande.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.24MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
'n Trekboer se geskende lyk word in die Stilbos ontdek. Net toe Soois Bruwer dink hy is op die moordenaar se spoor, roep die Doodsroeper weer en sit hy met 'n tweede lyk op hande.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Rika Cloete is gebore in Johannesburg en woon tans in Roodepoort. In 1992 matrikuleer sy aan die Hoërskool Vorentoe en ontvang haar tersiêre opleiding aan die eertydse RAU, nou UJ, waar sy vir 'n klompie jare Duitse letterkunde doseer. Sy is die skrywer van die historiese moordraaiselroman Doodsroeper (2017) en die huishoudelike noir spanningsroman Skadukant (2020). In 2002 word haar digbundel eensaamigheid gepubliseer, waarvan een van die gedigte in die bloemlesing Vers en Vrou (2020) opgeneem word. Sy het ook twee liefdesromanses en verskeie tydskrifverhale op haar kerfstok.