Elize Mitchell
eBook, ePUB

Een nag in Vegas (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Telani is deur 'n nagmerrie-ervaring met 'n verbreekte verlowing en het gehoop om in Amerika ontvlugting - sowel as 'n nuwe baan as arbeidsterapeut - te vind. Helaas, die posisie waarvoor sy wou aansoek doen, is reeds gevul. Op haar voorlaaste aand in Las Vegas ontmoet sy 'n oorrompelende Afrikaanse man. Ná 'n paar glase sjampanje beland die twee by 'n kitskapel. Toe Telani die volgende oggend wakker word, is dit as getroude vrou, teen haar sin - sy't gedink dis alles net speletjies! Simon oortuig haar om saam met hom huis toe te kom, as 'n blote saketransaksie tussen die twee van hulle, want...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.