10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Die agtienjarige Lila word vermoor en die hakkelende speursersant Demosthenes H. de Goede - die een wat die inwoners teen die bose moet beskerm - vergesel deur Dr. Johns, word aangesê om die misdaad te ondersoek en die sondebok tot geregtigheid te bring. 'n Speurverhaal waarin die liggeestige met die bissare en grusame meestelik verweef word. Hierdie merkwaardige roman het groot opspraak verwek toe dit in 1962 vir die eerste keer verskyn het en met die CNA-prys bekroon is.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.28MB
Produktbeschreibung
Die agtienjarige Lila word vermoor en die hakkelende speursersant Demosthenes H. de Goede - die een wat die inwoners teen die bose moet beskerm - vergesel deur Dr. Johns, word aangesê om die misdaad te ondersoek en die sondebok tot geregtigheid te bring. 'n Speurverhaal waarin die liggeestige met die bissare en grusame meestelik verweef word. Hierdie merkwaardige roman het groot opspraak verwek toe dit in 1962 vir die eerste keer verskyn het en met die CNA-prys bekroon is.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Etienne Leroux (1922-1989) was een van die belangrikste Sestigers. Hy het baie vernuwing in die Afrikaanse letterkunde meegebring en dikwels groot omstredenheid veroorsaak. Sy werk is verskeie kere bekroon, o.m. twee keer met die Hertzogprys.