10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

'n Samevoeging van twee van Chanette Paul se vroeër romanses. Krinkels in die maan: Tish se plan om haar inkomste by die kunsmark aan te vul deur palmlesery, boemerang toe sy haar hart verloor. Vlerke vir 'n visvrou: Emma se voorneme om nie ewige kuns te skep nie, kry 'n knou toe 'n beroemde sjef haar lewe binnestap.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.31MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
'n Samevoeging van twee van Chanette Paul se vroeër romanses. Krinkels in die maan: Tish se plan om haar inkomste by die kunsmark aan te vul deur palmlesery, boemerang toe sy haar hart verloor. Vlerke vir 'n visvrou: Emma se voorneme om nie ewige kuns te skep nie, kry 'n knou toe 'n beroemde sjef haar lewe binnestap.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Chanette Paul pendel tussen twee tuistes: haar oewerhuisie in die Overbergse dorpie, Stanford, waar die man in haar lewe 'n rivierboot bedryf, en haar skryfplek naby die suidelikste punt van Afrika. Chanette is 'n katliefhebber en smoorverlief op haar dowe kat, Thomas. Sy is 'n leesvraat, 'n onbehendige tuinier en 'n hopelose kok. Sy is lief vir swem en snorkel, en hoop sy sien eendag 'n meermin.