3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Rulanda Muller, 'n toegewyde beroepsvrou, besef sy wil tog 'n man hê, spesifiek vir Chris Weyers - ouer, wyser, wat nie bedreig voel nie. Hy reken hy's te oud vir haar, en sy venynige tweelingdogters gryp ook in.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.19MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Rulanda Muller, 'n toegewyde beroepsvrou, besef sy wil tog 'n man hê, spesifiek vir Chris Weyers - ouer, wyser, wat nie bedreig voel nie. Hy reken hy's te oud vir haar, en sy venynige tweelingdogters gryp ook in.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Joléne de Koningh het na 'n aftree-pophuisie getrek. Die "aftree" is net figuurlik sy en haar man is nog hard aan die werk voor die rekenaars en is van plan om dit nog vir baie jare te doen. Haar man is ook haar klankbord (hulle het ure se plesier om stout rympies uit te dink!) en haar kinders haar eerlike kritici. As 'n storie in 'n drif vasval, kerf sy dinge uit hout eende, visse, skilpaaie, uile, olifante, slange, krokodille en etniese beeldjies, maar dit kom deesdae sleg tweede. Die druk om keerdatums te haal het oorgeneem. Sy hou van tuinmaak, maar met al die winters agter die rug, is dit ook beperk. Buiten skryf, is sy 'n kompulsiewe leser van al wat 'n storie is. Sy skryf ook spanningsverhale, kortverhale, kinderverhale en historiese romans.