André P. Brink
eBook, ePUB

Eerste lewe van Adamastor (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
9,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
'n Roman wat in die tagtigerjare verskyn het en gebaseer is op die mite van die reus Adamastor, wie se liggaam glo die gebergtes van die Stormkaap gevorm het. Dis 'n aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en 'n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeërs in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi. Die verteller, T'kama, neem 'n wit vrou gevange, versteek haar totdat die skepe uiteindelik sonder haar vertrek, en neem haar saam op 'n lang swerftog die binneland in, teen alle raad en waarskuwings van ou Khamab en die ander. 'n Reis van vele ontberinge ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.