8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

In ruil vir 'n hart Zac Meyer is veeleisend; stiptelikheid en intelligensie is sy groot vereiste. En 'n beeldskone vrou aan sy arm. Én, natuurlik, Nelliesbaai. In dié prentjie pas Zanne nie. Sy's doodgelukkig ... wel, doodtevréde as sy die wêreld in fokus deur haar bril waarneem, as haar potplante water het en as sy saans die komme en gane op die aandelemark kan dophou. Sy speel sekretaresse vir Zac, ja, al stotterend en stamelend, red sy selfs sy lewe. Sy weet sy is 'n ou valetjie, maar sý is gelukkig. Totdat die noodlot ingryp en Zanne se lewe op sy kop keer. Sy weet skaars waar sy is en…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.34MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
In ruil vir 'n hart Zac Meyer is veeleisend; stiptelikheid en intelligensie is sy groot vereiste. En 'n beeldskone vrou aan sy arm. Én, natuurlik, Nelliesbaai. In dié prentjie pas Zanne nie. Sy's doodgelukkig ... wel, doodtevréde as sy die wêreld in fokus deur haar bril waarneem, as haar potplante water het en as sy saans die komme en gane op die aandelemark kan dophou. Sy speel sekretaresse vir Zac, ja, al stotterend en stamelend, red sy selfs sy lewe. Sy weet sy is 'n ou valetjie, maar sý is gelukkig. Totdat die noodlot ingryp en Zanne se lewe op sy kop keer. Sy weet skaars waar sy is en glad nie waar Zac staan nie ... Onweerstaanbare kok Armand Retief is 'n selfversekerde, egoïstiese, klasbewuste snob. 'n Onaangename statusbewuste fossiel. Hy en sy Retief-familie, dink hy, is verhewe bo ander. Reza weet maar te goed sy moes nie onder valse voorwendsels deel van dié huishouding geword het nie, saamgespeel het dat sy 'n kok is nie ... want van kook en koekbak weet sy niks, en sy's eintlik een van hulle, ook 'n Retief, al weet hulle dit nie. Nog nie. En maak nie saak of Armand se aantreklike bakkies haar speeksel laat opdroog nie; hy ís haar oom, nie aangetroud nie, blóédverwant. Sy moet haar bewerasies onderdruk, hom sê. Ook vir haar oupa. Maar wanneer? En hoe?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.