Anca Iovita
eBook, ePUB

Eet Minder Leef Langer U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Tydens my derde jaar in die mediese skool, het ek op 'n aanlyn artikel afgekom oor kalorie beperking met optimale voeding. Ek het gelees oor 'n oenskynlik eenvoudige dieet ingryping wat die gemiddelde en maksimale lewensduur van laboratorium diere soos gis, vrugte vliee, wurms en muise verleng het. Op daardie tydstip was ek nie bewus dat sulke eksperimente reeds gedoen word op nie-menslike primate ook nie.Eerlikwaar, ek het afgemaak as nuuskierigheid, 'n ingryping wat 'n effek het op eenvoudige organismes soos vrugte vlie maar wat nooit op sulke komplekse wesens soos ons sal werk nie. Dit was ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.