Karina het haar wêreldreisiger-tante Katriena skaars geken. Nou moet sy hoor dat sy nie net 'n nalatenskap kry ná haar tante se dood nie, maar sommer etlike eiendomme - insluitend verblyfreg op 'n paradys van 'n tropiese eiland! En daar's 'n geheimsinnige westerling wat haar daar inwag . . .
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.