7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Geen verhouding is altyd gemaklik en foutloos of sonder konflik nie. Dit is dikwels die andersheid van jou lewensmaat wat jou in die eerste plek na hom of haar aantrek. Maar later lei hierdie andersheid tot groot konflik. Ek en jy verskil hemelsbreed gee praktiese raad oor hoe om met hierdie verskille saam te leef en julle huwelik ten volle te geniet. Louise van Coller bespreek huwelike in vandag se realiteit, praat uitvoerig oor verskillende persoonlikheidstipes, verskillende agtergronde, die invloed van kinders op huwelike, konflik en konflikhantering. Bekende paartjies soos Corné en Justine…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.03MB
Produktbeschreibung
Geen verhouding is altyd gemaklik en foutloos of sonder konflik nie. Dit is dikwels die andersheid van jou lewensmaat wat jou in die eerste plek na hom of haar aantrek. Maar later lei hierdie andersheid tot groot konflik. Ek en jy verskil hemelsbreed gee praktiese raad oor hoe om met hierdie verskille saam te leef en julle huwelik ten volle te geniet. Louise van Coller bespreek huwelike in vandag se realiteit, praat uitvoerig oor verskillende persoonlikheidstipes, verskillende agtergronde, die invloed van kinders op huwelike, konflik en konflikhantering. Bekende paartjies soos Corné en Justine Krige en Bobby en Annatjie van Jaarsveld se huwelike word as gevallestudies gebruik. Ek en jy verskil hemelsbreed is 'n boek vir jong-getroudes, ontnugterdes, leë-nessers, geskeides, getroudes met jong kinders of diegene wat 'n tweede huwelik oorweeg.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Louise van Coller is 'n christelike huweliksberader en persoonlikheidsanalis. Sy is in privaatpraktyk in Pretoria. Louise is tans besig met haar doktorsgraad in gesins- en huweliksberading. Sy is getroud met Marco en hulle het twee kinders, Adriaan en Mila.