5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Jimmy die hasie is in die moeilikheid. Hy het per ongeluk sy ma se gunstelingblomme geruïneer. Sal dit help as hy jok? Of is dit beter om die waarheid te vertel en te probeer om die problem op 'n ander manier op te los?
Help u kinders leer om meer eerlik te wees met hierdie prettige kinderboek.

Produktbeschreibung