Ek is lief daarvoor om my tande te borsel, 'n lieflike verhaal vol pragtige illustrasies wat verseker jou kleinding se aandag sal trek. As jou kind sukkel om te leer om tande te borsel, dan is hierdie die boek wat julle saam kan deel.
Hierdie verhaal kan ideaal wees om voor slaaptyd vir jou kinders voor te lees en ook aangenaam vir die hele gesin!
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.