Van tienerdramas tot wynglasmomente, van hartseer tot triomf hierdie versameling gedigte weerspieël die werklikheid van 'n lewe wat nie altyd volgens plan verloop nie. Jones se stem is vars en onverskrokke, haar woorde 'n spieël vir elke vrou wat al ooit gewonder het of sy alleen worstel met die lewe se chaos.
"Ek is Okay!" is 'n viering van onvolmaaktheid, 'n herinnering dat ons almal maar net probeer om kop bo water te hou. Dit is 'n digbundel vir elkeen wat al besef het dat die skoonheid van die lewe juis in die gebroke stukkies lê.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.