5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 05.04.25
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 05.04.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 05.04.25
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 05.04.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln

Unser Service für Vorbesteller - Ihr Vorteil ohne Risiko:
Sollten wir den Preis dieses Artikels vor dem Erscheinungsdatum senken, werden wir Ihnen den Artikel bei der Auslieferung automatisch zum günstigeren Preis berechnen.
  • Format: ePub

DIE BOEKE In hierdie fantastiese leesreeks, met pragtige illustrasies, vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker, en het dus baie goeie opvoekundige waarde. Omnibus 1 (p-boek 9780637009201; e-pub 9780637009218) Skilpad leer vlieg; Plaasmuis en stadsmuis; Haas en skilpad hardloop resies; Wolf dra skaapklere; Olifant en seekoei trek tou; Jakkals en kraai en die stuk kaas Omnibus 2 (p-boek 9780637009225; e-pub…mehr

Produktbeschreibung
DIE BOEKE In hierdie fantastiese leesreeks, met pragtige illustrasies, vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker, en het dus baie goeie opvoekundige waarde. Omnibus 1 (p-boek 9780637009201; e-pub 9780637009218) Skilpad leer vlieg; Plaasmuis en stadsmuis; Haas en skilpad hardloop resies; Wolf dra skaapklere; Olifant en seekoei trek tou; Jakkals en kraai en die stuk kaas Omnibus 2 (p-boek 9780637009225; e-pub 9780637009232) Wolf vang vis; Jakkals en Wolf wil boer; Jakkals en Wolf wil trou; Jakkals en Wolf in boer se kraal; Jakkals en Wolf bou huis; Jakkals en Wolf en die klip Omnibus 3 (p-boek 9780637009249; e-pub 9780637009256) Jakkals en Wolf en die klip; Rooi hen bak brood; Die drie rammetjies rof; Padda word kwaad; Muis red leeu se lewe; Die gans wat goue eiers kon lê; Sprinkaan leer werk THE BOOKS In this fantastic reading series, with beautiful illustrations, Wendy Maartens tells classic animal stories in clear, easy-to-understand language that makes it accessible to even the most hesitant beginner readers. Each book also contains useful tips that can help parents stimulate the youngster's appetite for reading and therefore has very good educational value. Omnibus 1 (Pbook 9780637009201; Epub 9780637009218) Skilpad leer vlieg; Plaasmuis en stadsmuis; Haas en skilpad hardloop resies; Wolf dra skaapklere; Olifant en seekoei trek tou; Jakkals en kraai en die stuk kaas Omnibus 2 (Pbook 9780637009225; Epub 9780637009232) Wolf vang vis; Jakkals en Wolf wil boer; Jakkals en Wolf wil trou; Jakkals en Wolf in boer se kraal; Jakkals en Wolf bou huis; Jakkals en Wolf en die klip Omnibus 3 (Pbook 9780637009249; Epub 9780637009256) Jakkals en Wolf en die klip; Rooi hen bak brood; Die drie rammetjies rof; Padda word kwaad; Muis red leeu se lewe; Die gans wat goue eiers kon lê; Sprinkaan leer werk


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWER Wendy Maartens is veral bekend vir haar deeglike navorsing om geliefde en vergete Suid-Afrikaanse verhale weer toeganklik vir oud en jonk te maak met meer as 85 kinderboeke op haar kerfstok. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Vaandeldraes; Sankind lees die wind; Jakkels en Wolf-bundel 1 en 2. THE AUTHOR Wendy Maartens is especially well-known for the thorough research she does to blow new life into classic South African children's stories, making them accessible and exciting to a new generation of readers. Previous titles by Wendy include Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Vaandeldraes; Sankind lees die wind; Jakkels en Wolf-bundel 1 en 2.