Elza Rademeyer
eBook, ePUB

Elza Rademeyer Omnibus 2 (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Die seiljag waarop Louise Webber, haar verloofde en haar beste vriendin na Nieu-Seeland vaar, raak tydens 'n hewige storm onklaar, en die volgende wat Louise weet, is dat sy dodelik siek is en haar tussen 'n spul bebaarde gomtorre op Marion-eiland bevind. Wie ís hulle, en waarom is veral een van hulle so onwillig om te glo dat sy nié 'n spioen is nie? Verlief en verlore op Marion is 'n verhaal propvol romanse en intrige.In Dwaalspoor na Kanaän weet die weduwee Niena Pistols die mense beskinder en vermy haar - dít nadat haar lieflingseun grusaam vermoor is. Maar sy het 'n plan gereed vir di...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.