6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Die aksiebelaaide opvolg op Emma en die Geheime Gang. Die skool en koshuis op Kosterkloof het weer na normaal teruggekeer ná die skoolhoof se komplot om kinders se DNA aan ruimtewesens te verkoop, oopgevlek is. Die kinders word nou aangemoedig om gesond te eet en ook sport te beoefen. Emma kom egter gou agter dat die blou koelsakke wat die onderhoof in die middel van die nag kombuis toe dra, nie die rugbyspan se koeldranke bevat soos hy beweer nie. En wat het die nuwe hoteleienaar, die Plottenboers, Jori Appelgryn en die Snopkes, wat steeds in die tronk sit, met mekaar te doen? Emma besluit…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.28MB
Produktbeschreibung
Die aksiebelaaide opvolg op Emma en die Geheime Gang. Die skool en koshuis op Kosterkloof het weer na normaal teruggekeer ná die skoolhoof se komplot om kinders se DNA aan ruimtewesens te verkoop, oopgevlek is. Die kinders word nou aangemoedig om gesond te eet en ook sport te beoefen. Emma kom egter gou agter dat die blou koelsakke wat die onderhoof in die middel van die nag kombuis toe dra, nie die rugbyspan se koeldranke bevat soos hy beweer nie. En wat het die nuwe hoteleienaar, die Plottenboers, Jori Appelgryn en die Snopkes, wat steeds in die tronk sit, met mekaar te doen? Emma besluit natuurlik om ondersoek in te stel, maar niks kan haar en Zoltan egter voorberei op die gruwelike fonds wat hulle een aand in die koelsakke ontdek nie . . .


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Marianna Brandt het al verskeie kinderboeke die lig laat sien. Vir haar boek Die mieliestronkpop/ The Mealiecobb Doll het sy 'n White Raven nominasie ontvang. Haar vorige boeke by H&R is: Die geheim van die toringkamer, Die Stout-sterte. Van Texel tot Tafelbaai, Markus Stermuis/Marcus Star Mouse, Die Stoutsterte. Poot aan wal, Magrietjie Swaai-Boude en Diva Veronica. Sy skryf ook bydraes vir opvoedkundige publikasies plaaslik en oorsee. Marianna woon in Boston, Bellville.