Elsa Hamersma
eBook, ePUB

Emma se eerste keuse (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Emma Smith kom holderstebolder op Pelikaanbaai aan die Weskus aan, so te sê 'n vlugteling: van wat in Londen gebeur het met haar sogenaamde liefdesverhouding, én van haar oorbeskermende ouers, veral haar ma. Hier, op die ou vertroude vakansieplek, wil sy rus vind, haar lewe oordink, vrede kry. Sy't nie gereken daarop dat Pelikaanbaai die blyplek kan wees van die aantreklikste man wat sy nog ooit aanskou het nie. Simon Sutherland is 'n ellelange man met pikswart hare - en volgens Emma duidelik 'n opperste ongeskikte idioot. Hy maak allerlei aannames oor haar, sommer net oor sy weens haar haas...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.