9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
  • Format: ePub

In Diena van Die Eike bedryf Diena die losieshuis op Burgershoek - buite bereik van die skaduwee wat oor haar verlede hang. Tot die dag dat Melt Fouché op haar drumpel staan. Toe wéét sy: die verlede, in die persoon van dié briljante geneesheer, het haar ingehaal. In Boeie van goud vra Charmain haar af: Hoekom het Quintus de la Harpe met haar getrou as hy haar nooit werklik sy vrou wou maak nie? Sy het hom lief, maar moet toekyk hoe sy skoonsuster en niggie wedywer om sy aandag. Wanneer Marius de la Harpe en Jacques Taute haar pad kruis, raak die situasie nog meer onverstaanbaar . . . En in…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.53MB
Produktbeschreibung
In Diena van Die Eike bedryf Diena die losieshuis op Burgershoek - buite bereik van die skaduwee wat oor haar verlede hang. Tot die dag dat Melt Fouché op haar drumpel staan. Toe wéét sy: die verlede, in die persoon van dié briljante geneesheer, het haar ingehaal. In Boeie van goud vra Charmain haar af: Hoekom het Quintus de la Harpe met haar getrou as hy haar nooit werklik sy vrou wou maak nie? Sy het hom lief, maar moet toekyk hoe sy skoonsuster en niggie wedywer om sy aandag. Wanneer Marius de la Harpe en Jacques Taute haar pad kruis, raak die situasie nog meer onverstaanbaar . . . En in Kaalvoet Katryntjie dring Katryn Klem se hovaardige voog, Festus Dumas, daarop aan dat sy ná haar pa se dood by hom moet kom bly. Sommer vir die grap gee Katryn voor sy is 'n giggelende tiener, nie 'n verpleegster van twintig nie. Maar dié grap boemerang toe sy, met 'n hart wat pyn van haar onverklaarbare liefde, moet toekyk hoe die listige Shirley Rossouw haar voog probeer verlei . . .

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ¿ hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.