9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Baas van Babilon gaan oor 'n blitshuwelik, erfgrond, twee broers - Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart - en ¿ onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas nie aanvaar word nie omdat sy nie met "agtergrond" en status kan spog nie. Dis enkele van die elemente van dié komplekse familiedrama. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ¿ tussenspel wees? Sal sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het? In As die wiel draai word die ryk…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.94MB
Produktbeschreibung
Baas van Babilon gaan oor 'n blitshuwelik, erfgrond, twee broers - Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart - en ¿ onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas nie aanvaar word nie omdat sy nie met "agtergrond" en status kan spog nie. Dis enkele van die elemente van dié komplekse familiedrama. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ¿ tussenspel wees? Sal sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het? In As die wiel draai word die ryk Killians van Ebenhaeser bankrot verklaar en hulle verloor eindelik hul erfgrond, Ebenhaeser. Dis toe dat al Charlene se lugkastele vir haar toekoms in duie stort. Maar daar is hoop: Charlene en haar pa word gevra om na Ebenhaeser terug te keer. Die nuwe eienaar, Henk de Beer, eertydse bywonerseun, se vriendelike aanbod blyk egter nie so onskuldig te wees as wat dit wil voorkom nie. In Vyf vir vreugde moet Doktor Louwda Louw, kindersielkundige, tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op ¿ onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, ¿ verbitterde prokureur. Op die oog af skort daar niks, maar wanneer Louwda ná die troue by Ruben se huis opdaag, wag daar 'n erge verrassing op haar. Hoe gaan hierdie vrou, wat al net so sinies as haar man geraak het oor die lewe, haar jammerlike situasie in vreugde omskep?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ¿ hospitaal as milieu. Deesdae woon sy op Mosselbaai.