9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

In As die lied verstil verlaat Chrissie Erasmus haar ouma se huisie in Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het haar ouma so gedroom van 'n huwelik tussen haar kleindogter en die gawe Jan Barendse. Maar sal Chrissie terugvlug na die rustige vallei van Dennedal wanneer die hoë hoogtes van die vermaaklikheidswêreld vir haar te veel word? In Die despoot van Duiwelskloof ontvlug Marina Minnaar haar ongelukkige verlede as mannekyn deur vir die broers Michael en Johan de Beer te gaan huisbou. Michael is 'n moeilike man, maar sy broer, vasgekluister aan 'n rolstoel, word Marina se…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.99MB
Produktbeschreibung
In As die lied verstil verlaat Chrissie Erasmus haar ouma se huisie in Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het haar ouma so gedroom van 'n huwelik tussen haar kleindogter en die gawe Jan Barendse. Maar sal Chrissie terugvlug na die rustige vallei van Dennedal wanneer die hoë hoogtes van die vermaaklikheidswêreld vir haar te veel word? In Die despoot van Duiwelskloof ontvlug Marina Minnaar haar ongelukkige verlede as mannekyn deur vir die broers Michael en Johan de Beer te gaan huisbou. Michael is 'n moeilike man, maar sy broer, vasgekluister aan 'n rolstoel, word Marina se bondgenoot en vertroueling. In Regters oor gister het Fred en Anita Preller twintig jaar tevore 'n verkeerde besluit omtrent hul dogter, Mignon, en haar tweelingbroer, Steve, geneem - 'n fout wat nou duisend maal vergroot terugkom en twee jongmense in die ban van 'n verbode liefde hou.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ¿ hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.