Ester (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
9,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
'n Meesleurende roman oor 'n verbode passie en 'n politieke intrige. Dis gebaseer op 'n werklike historiese insident, en die gevolge daarvan: Die ontmoeting in 1940 tussen Dr DF Malan en 'n Duitse spioen, mev Thyra Denk. Nou, in 1946, kry Dieter Bergman, 'n senior polisieman, instruksies om mev Denk per trein van Windhoek na Kaapstad te vergesel, waar sy voor 'n Gekose Komitee van die Parlement moet getuig. As daar bewys kan word dat Malan met die Nazi's meegewerk het tydens die Tweede Wêreldoorlog, kan hy van hoogverraad aangekla word en sal dit die einde van sy politieke loopbaan beteken. T...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.