5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Evita - bekroonde sjef en ikoon van die nasie - bring vir jou die heerlikste disse van haar omswerwinge deur gans Suid-Afrika en die wye wêreld. Van die Kaap tot in Limpopo, van die Weskus tot daar waar die President vandaan kom, rol die borde in vol kwartels en tarentaalsvleis met pruimedante. Kweperbredie en lemoeneend. Pofadders, beesstert en soetsuur vlakvark. Sy maak ou geregte nuut, en berei veldkos fyn - wie het kon dink aan waterblommetjiehoender of botterblomslaai vir die eetkamertafel? Iedere resep getoets en gekeur, almal verspot maklik om te maak. Goeiste, net om haar boek te lees…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 9.41MB
Produktbeschreibung
Evita - bekroonde sjef en ikoon van die nasie - bring vir jou die heerlikste disse van haar omswerwinge deur gans Suid-Afrika en die wye wêreld. Van die Kaap tot in Limpopo, van die Weskus tot daar waar die President vandaan kom, rol die borde in vol kwartels en tarentaalsvleis met pruimedante. Kweperbredie en lemoeneend. Pofadders, beesstert en soetsuur vlakvark. Sy maak ou geregte nuut, en berei veldkos fyn - wie het kon dink aan waterblommetjiehoender of botterblomslaai vir die eetkamertafel? Iedere resep getoets en gekeur, almal verspot maklik om te maak. Goeiste, net om haar boek te lees of deur te blaai is al 'n smakkende ervaring, met al die prente van ons vriendin op al die plekke waar sy was. Eers was dit Kossie Sikelela, nou Bossie - 'n nuwe kou-front tref jou tafel.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Evita Bezuidenhout was ambassadrise by die tuisland Bapetikosweti in die ou Suid-Afrika en in die demokratiese SA is sy steeds die beroemdste wit vrou, wat gereeld in die geselskap van die hogeres en beroemdes gesien word. Pieter-Dirk Uys woon, soos Evita, in Darling. Hy is dramaturg en is die afgelope dekades bekend vir sy eenmanvertonings waarin hy talle karakters skep, hier en in die buiteland. Hy doen reeds jare lank onvermoeid vigsvoorligting onder jong mense.