3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Ná haar verloofde se dood in 'n kapingspoging worstel Frieke met skuldgevoelens. Op aandrang van haar ouers en haar beste vriendin vertrek sy na Italië waar haar stiefbroer, Marco, as argeoloog werk. Haar reis en hulle soektog na Alarick se legendariese graf maak die verre en onlangse verlede vir haar oop. Terwyl sy en Marco in Cosenza tussen Middeleeuse geboue en Antieke ruïnes ronddool, herstel die onverklaarbare breuk tussen hulle geleidelik. Terselfdertyd word dit 'n ontdekkingsreis na haar ware self en wat in haar eie hart lê en bring vertroosting en heling, asook die antwoord op 'n ou…mehr

  • Geräte: eReader
  • ohne Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.51MB
Produktbeschreibung
Ná haar verloofde se dood in 'n kapingspoging worstel Frieke met skuldgevoelens. Op aandrang van haar ouers en haar beste vriendin vertrek sy na Italië waar haar stiefbroer, Marco, as argeoloog werk. Haar reis en hulle soektog na Alarick se legendariese graf maak die verre en onlangse verlede vir haar oop. Terwyl sy en Marco in Cosenza tussen Middeleeuse geboue en Antieke ruïnes ronddool, herstel die onverklaarbare breuk tussen hulle geleidelik. Terselfdertyd word dit 'n ontdekkingsreis na haar ware self en wat in haar eie hart lê en bring vertroosting en heling, asook die antwoord op 'n ou raaisel. Ondanks verraad, misverstand en gevaar vind sy die kosbaarste skat: Ware geluk.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Bets het begin skryf om aan haarself te bewys sy kon die storie wat binne broei op papier kry. Deesdae skryf sy omdat skrywers (meestal!) beheer het oor die karakter en gebeure, en omdat sy glo liefde bied antwoorde op meeste kwelvrae. Sedert 2017 skryf sy voltyds, want danksy 'n man wat haar verstaan en ondersteun, twee getroude kinders en vyf kleinkinders, het sy alles wat sy begeer. Hul verhuising na die vreedsame Suidkaap in 2018 bring nuwe inspirasie in die vorm van unieke mense en eiesoortige natuurtonele wat jou om elke draai verras.