Hier, sal jy gevestigde en getoetse beginsels vind wat jou permanent aan die wenners kant sal plaas. Hulle is inderdaad getoets, goddelik, universeel en vir ewig. Hulle kan nie misluk nie! Hier sal jy tien gelaaide en kragtige hoofstukke vind: Gebed van Jehósafat; God van Hemel en aarde; Dit is ons erfenis; Oorlog, siekte en hongersnood; Kyk hoe hulle ons beloon; Sal jy hulle nie keer nie; Moenie moedeloos of bang wees nie; So spreek die Here, Marsjeer uit en neem jou posisie in; Krag van lofprysing. Ons het ook 'n stel kragtige gebeds punte aan die einde van elke hoofstuk wat onmiddelike resultate sal oplewer.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.