Dit sluit in 16 fiktiewe stories wat insluit verhale van verlore liefdes, 'n nuwe begin, speurstories, 'n drama, 'n fantasie, om jou drome te volg en gril stories. Die ses nie-fiktiewe verhale gaan meestal oor my belewenisse, my famile en tong in die kies staaltjies. Ses motiverings artikels is ook geplaas. Sommige is my sienings vasgelê in die wêreld om my. Laastens sluit ek af met vier rubrieke. Nuusbrokkies wat my diep geraak het die laaste paar jaar.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.