5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Ná tien jaar sien Malaika weer vir Baron, die ou op wie sy haar hart op skool verloor het, maar hy het sy rug op haar gedraai. Sy het egter nie haar liefde vir hom ontgroei soos sy gedink het nie. Haar aartsvyand heloise skynbaar ook nie. Sy is ook steeds net so verlief op Baron en dit lyk of hy haar bo Malaika kies.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.93MB
Produktbeschreibung
Ná tien jaar sien Malaika weer vir Baron, die ou op wie sy haar hart op skool verloor het, maar hy het sy rug op haar gedraai. Sy het egter nie haar liefde vir hom ontgroei soos sy gedink het nie. Haar aartsvyand heloise skynbaar ook nie. Sy is ook steeds net so verlief op Baron en dit lyk of hy haar bo Malaika kies.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Frenette van Wyk is 'n bekende romanse skrywer van Pretoria. Sy het van kleins af stories geskryf en het op skool uitgeblink in kreatiewe skryfwerk. Dit was altyd haar droom om eendag 'n boek te skryf. Haar skryfloopbaan het in alle erns in 2006 begin toe haar eerste romanse, Kruisvaart na liefde, deur LAPA Uitgewers vir publikasie aanvaar is. Sy het sedertdien reeds 24 romanses geskryf. Frenette geniet dit om deeglike navorsing en agtergrondstudie te doen oor die onderwerpe wat sy in haar boeke gebruik en om, indien moontlik, die plekke te besoek om eerstehands te ervaar waaroor sy skryf. Frenette het aanvanklik onderwys studeer en het 'n honneursgraad in Latyn verwerf. Daarna het sy skoolonderrig in Latyn, Frans en Engels gegee. Sy skilder ook graag as 'n stokperdjie. Frenette woon in Pretoria saam met haar man, Etienne, en hulle jongste seun, Sasha. Haar oudste seun, Zander, is getroud met Charmonix, en haar kleindogter, Merseillise-Rose, is in Julie 2018 gebore.