7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Dit is belangriker om om te weet hóé om te lewe as om die korrekte belydenis te vind. Die sin van die Christelike geloof is nie soseer dat dit 'n rustige verblyf in 'n hiernamaals waarborg nie, maar dat ons hiér in liefde teenoor mekaar kan leef en van hierdie wêreld 'n beter plek kan maak

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.48MB
Produktbeschreibung
Dit is belangriker om om te weet hóé om te lewe as om die korrekte belydenis te vind. Die sin van die Christelike geloof is nie soseer dat dit 'n rustige verblyf in 'n hiernamaals waarborg nie, maar dat ons hiér in liefde teenoor mekaar kan leef en van hierdie wêreld 'n beter plek kan maak


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Anton van Niekerk is 'n uitgelese (distinguished) professor in Filosofie en direkteur van die Sentrum vir Toegepaste Etiek aan die Universiteit Stellenbosch. Hy is die skrywer van talle werke op die terrein van die teologie, godsdiensfilosofie en bio-etiek. Hy verower die Stalsprys vir Filosofie in 1995 en word deur die Nasionale Navorsingstigting geëvalueer as 'n navorser met onbetwiste internasionale erkenning. Hy is 'n bekende deelnemer aan openbare debatte, en is ook 'n proponent van die NG Kerk.