4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: PDF

Leandie du Randt, is 'n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook 'n geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself te wees. Die boek is geskryf in gemaklike taal wat tieners sal verstaan, maar die boek bevat wysheid en lesse wat breër van toepassing kan wees. Die boek word as 'n drie-week-kursus aangebied met praktiese oefening aan die einde van elke dag. Die onderwerp dek alle…mehr

Produktbeschreibung
Leandie du Randt, is 'n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook 'n geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself te wees. Die boek is geskryf in gemaklike taal wat tieners sal verstaan, maar die boek bevat wysheid en lesse wat breër van toepassing kan wees. Die boek word as 'n drie-week-kursus aangebied met praktiese oefening aan die einde van elke dag. Die onderwerp dek alle kwessies tieners sal raak, soos dwelm- en alkoholmisbruik, groepsdruk, eetsteurnisse, liggaamsbeeld en dieper kwessies rondom gedagtes, innerlike selfvertroue en geestelike welstand. Die praktiese raad sal tienermeisies help om anders oor hulself te dink, om meer selfvertroue te kry en om mishandeling te hanteer en te rapporteur. Alhoewel daar 'n sterk geestelike boodskap is, 'preek' die outeur nie en maak sy dit duidelik dat die boek vir enige iemand is, wat ook al hul geloofsoortuiging.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Leandie du Randt is 'n energieke, passievolle jong aktrise, model, stemkunstenaar en openbare figuur, maar ook 'n gekwalifiseerde psigometris met 'n BCom (Hons) in Bedryfsielkunde. Sy is bekend vir haar rol as Mieke in die bekroonde Afrikaanse TV-reeks op KykNet, Getroud met Rugby. Verder is sy ook bekend vir rolle in plaaslike films soos Egoli - The Movie, Susanna van Biljon, Semi-Soet, en Klein Karoo. Sy is passievol oor die vermaaklikheidsbedryf, maar ook oor mense en sielkunde. Sy handhaaf die lewensfilosofie dat 'n mens altyd net jouself, maar tog die beste weergawe van jouself moet wees. Dit is haar eerste boek.