3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Lunaise vestig haar op Kosiebaai na 'n liefdesteleurstelling. Hier aan die ooskus van Afrika vind sy vrede en genesing in die tropiese waters van die warm Mosambiekstroom. Totdat Rolf Pfeiffer een aand onverwags by haar voordeur opdaag en deur al haar skanse breek sonder om 'n vinger te verroer. As befaamde fisioterapeut stort sy haar hart en siel daarin om Rolf se peetkind, Ingrid, te behandel na 'n ernstige vliegtuigongeluk waarin sy die gedeeltelike gebruik van 'n ledemaat verloor het. Lunaise se hart word 'n oseaan waarvan die getye haar dwing om soms asemloos tussen hoog- en laagwater te…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.36MB
Produktbeschreibung
Lunaise vestig haar op Kosiebaai na 'n liefdesteleurstelling. Hier aan die ooskus van Afrika vind sy vrede en genesing in die tropiese waters van die warm Mosambiekstroom. Totdat Rolf Pfeiffer een aand onverwags by haar voordeur opdaag en deur al haar skanse breek sonder om 'n vinger te verroer. As befaamde fisioterapeut stort sy haar hart en siel daarin om Rolf se peetkind, Ingrid, te behandel na 'n ernstige vliegtuigongeluk waarin sy die gedeeltelike gebruik van 'n ledemaat verloor het. Lunaise se hart word 'n oseaan waarvan die getye haar dwing om soms asemloos tussen hoog- en laagwater te oorleef. Maar 'n man met die getye in sy oë trek haar in en wys vir haar hoe die toekoms kan lyk. Kan hulle die aanslae van die lewe weerstaan sodat hulle liefde vir mekaar wel eendag seëvier?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Wilreza Smit-Theron is in 1964 in Pretoria gebore en het in die Kaap skoolgegaan. Na sewentien jaar het sy uit die onderwys bedank en is tans 'n vryskutvertaler/proefleser. Sy het nog altyd met stories in haar kop rondgeloop, maar nie geweet hoe om dit op papier neer te skryf nie. Daar het onlangs twee tienerboeke van haar by 'n ander uitgewersmaatskappy verskyn. Sy woon in Loevenstein naby Durbanville en in haar vrye tyd lees sy graag, fliek, draf, speel met haar vier Bassets en probeer drie meisiekinders grootkry. Die plek waarheen sy vlug as sy haar kop wil skoonkry, is enige plek naby water, riete en voëls.