5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Speuradjudant Storm van der Merwe is op die toneel toe 'n gehate kosblogger dié middag in een van Hermanus se spoggerige restaurante dood neerslaan. Dit blyk die giftige sampioene in die vrou se kos is selfs dodeliker as haar vlymskerp resensies. Dit is maar net die begin van Storm se probleme: haar oudkollega, Andreas Moerdyk, het bedank en trap nou haar drumpel deur op soek na 'n nuwe heenkome in dié dorp. Om dit alles te kroon, verdwyn haar geliefde hond. Storm se senuwees is gaar wanneer die moordenaar nog slagoffers eis - alles tydens die voorbereidings vir 'n blink toekenningsaand waar…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.47MB
Produktbeschreibung
Speuradjudant Storm van der Merwe is op die toneel toe 'n gehate kosblogger dié middag in een van Hermanus se spoggerige restaurante dood neerslaan. Dit blyk die giftige sampioene in die vrou se kos is selfs dodeliker as haar vlymskerp resensies. Dit is maar net die begin van Storm se probleme: haar oudkollega, Andreas Moerdyk, het bedank en trap nou haar drumpel deur op soek na 'n nuwe heenkome in dié dorp. Om dit alles te kroon, verdwyn haar geliefde hond. Storm se senuwees is gaar wanneer die moordenaar nog slagoffers eis - alles tydens die voorbereidings vir 'n blink toekenningsaand waar die land se topsjefs vereer word. Maar wie is besig om moord op te dis en gaan Storm dié slagting kan keer?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Irna van Zyl is die skrywer van die gewilde misdaadromans Moordvis, Gifbeker en Bloedsteen. Op 'n mooi dag is haar eerste sielkundige riller. Sy is 'n bekende mediapersoonlikheid en was 'n redakteur en entrepreneur. Irna het talle pryse vir haar werk ontvang, onder meer die Orde van Tafelberg vir haar sakeprestasie. Sy woon in Kaapstad en Hermanus.