Annelize Morgan
eBook, ePUB

Gister se verlange (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Na twintig jaar in 'n klooster in Frankryk, hoor Rozanne de Savoye dat haar moeder nog leef en waarskynlik iewers aan die Kaap de Goede Hoop woon. Bykans ekstaties van vreugde en opwinding reis Rozanne na die Kaap - om sommer uit die staanspoor met teleurstellings en teenslae te doen te kry. Boonop raak sy vergeefs verlief op Armand le Riche, 'n aantreklike jong avonturier wat haar leer dat die liefde maar net 'n speletjie is. Rozanne se teenwoordigheid aan die Kaap skep spanning in die lewens van baie mense: Armand se ouers wat haar as 'n klein fortuinsoekster sien; die bekoorlike Angélique ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.