
Haar eie sprokie (eBook, ePUB)
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Erika erf 'n sprokieshuis by haar tante en is verras toe sy sien hoe imposant die plek is. Die aantreklike tweeling wat weerskante van haar woon, is ook van die soort wat harte vinniger laat klop, veral Jandré met sy blonde hare. Dit bly 'n tergende geheim waarom Erika se tante die huis by die tweeling se oupa geërf en niemand daarvan gesê het nie. Sê nou sy en Jandré is dalk neef en niggie? Stel Jandré regtig meer in Erika se huis en die skone Lindsay belang as in haar? Namate die geheim ontrafel word en die huis amper verlore gaan, besef Erika dat Jandré wel deel is van haar toekoms, ...
Erika erf 'n sprokieshuis by haar tante en is verras toe sy sien hoe imposant die plek is. Die aantreklike tweeling wat weerskante van haar woon, is ook van die soort wat harte vinniger laat klop, veral Jandré met sy blonde hare. Dit bly 'n tergende geheim waarom Erika se tante die huis by die tweeling se oupa geërf en niemand daarvan gesê het nie. Sê nou sy en Jandré is dalk neef en niggie? Stel Jandré regtig meer in Erika se huis en die skone Lindsay belang as in haar? Namate die geheim ontrafel word en die huis amper verlore gaan, besef Erika dat Jandré wel deel is van haar toekoms, haar eie sprokie.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.