3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Ek sal niemand toelaat om my voete onder my uit te slaan nie. Jana breek vir 'n rukkie weg Boskloof-gasteplaas toe maar dit is nie om te gaan ontspan nie. Sy het 'n ouditeursondersoek wat sy hier moet kom doen. Wanneer sy haar op die eerste dag al woordeloos vind in die teenwoordigheid van die nutsman wek dit onmiddellike opstand in haar oorversigtige hart. Gys toets haar uithouvermoë maar sy weier volstrek om hierdie man met die deurdringende blou oë moedswillige glimlag en gemaklike houding toe te laat om haar van haar doelgerigte lewenspaadjie af weg te lok. Boonop weet hy nie wie sy…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.19MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Ek sal niemand toelaat om my voete onder my uit te slaan nie. Jana breek vir 'n rukkie weg Boskloof-gasteplaas toe maar dit is nie om te gaan ontspan nie. Sy het 'n ouditeursondersoek wat sy hier moet kom doen. Wanneer sy haar op die eerste dag al woordeloos vind in die teenwoordigheid van die nutsman wek dit onmiddellike opstand in haar oorversigtige hart. Gys toets haar uithouvermoë maar sy weier volstrek om hierdie man met die deurdringende blou oë moedswillige glimlag en gemaklike houding toe te laat om haar van haar doelgerigte lewenspaadjie af weg te lok. Boonop weet hy nie wie sy werklik is nie en meer nog watter man soek dan nou 'n halwe vrou? Selfs al spat die vonke wanneer hulle soen.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ciska Olivier bestuur saam met haar man 'n oord in Omaruru, Namibië. Met haar man se aanmoediging en haar alewige verbeelding het sy gereeld tyd gekry om te skryf en ná sy 'n elektroniese skryfkursus deur Madelie Human - toe reeds een van haar gunsteling skrywers - voltooi het, is haar skrywersdroom uiteindelik in 2018 bewaarheid.