3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

As jy wag vir 'n ridder op 'n wit perd gaan jy lank wag, want hulle bestaan nie. Dis Ma Amelia se motto. Na 'n onvergeetlike nag in Vittorio Mancini se arms, word Claudette alleen wakker. Ontnugter moet sy erken haar ma is reg: Geen man is te vertrou nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.88MB
Produktbeschreibung
As jy wag vir 'n ridder op 'n wit perd gaan jy lank wag, want hulle bestaan nie. Dis Ma Amelia se motto. Na 'n onvergeetlike nag in Vittorio Mancini se arms, word Claudette alleen wakker. Ontnugter moet sy erken haar ma is reg: Geen man is te vertrou nie.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Beatrix Smith woon in Akasia in die Noorde van Pretoria. Haar liefde vir lees het op elfjarige ouderdom begin, toe sy Die Arabiese Nagte van haar peetpa ontvang het. Op hoërskool het sy haar ma en susters se biblioteekkaartjies gebruik om tot veertien boeke op 'n slag uit te neem. Sy is gelukkig getroud met Raymond en het drie kinders, Raymie, Chantelle en Jesse en ses kleinkinders. Met die kleinkinders in Nieu-Seeland en Oudtshoorn hou sy haar besig met skryf, ¿ droom wat sy nog altyd wou uitleef.